Skrywer, akademikus en pionier van Afrika-studies (1906 – 1968) Mzolisa Archibald Campbell ‘AC’ Jordan, die seun van ʼn predikant van die Anglikaanse Kerk, is op 30 Oktober 1906 by die Mbokothwana-sendingstasie in die Tsolo-distrik van Pondoland in die Kaapkolonie gebore. Hy het uitgeblink as ʼn digter, romanskrywer, literatuurhistorikus en intellektuele ...
Read MoreRichard Moore Rive
Onderwyser, akademikus en skrywer (1931 – 1989) Richard Rive was ʼn uitsonderlike skrywer, onderwyser en akademikus. Hy is deur ʼn enkelma in Distrik Ses grootgemaak en hy het internasionaal erkenning en lof vir sy werk ontvang. Hy het gekom uit ʼn geslag uitsonderlike werkersklasskrywers wat almal uit Camissa-gemeenskappe gekom ...
Read MoreAdolph “Sailor” Malan
Mensregteaktivis en oorlogsheld Adolph Gysbert “Sailor” Malan was ʼn leier van die oorwegend blanke Suid-Afrikaanse protesbeweging in die eerste paar jaar van die 1950’s. Dit het as die “Fakkelkommando” bekend gestaan. Die groep is gevorm deur die Springbok Legioen en elemente binne die Verenigde Party wat ʼn onpartydige komitee saamgestel ...
Read MoreZwarte Maria Evert
Oorspronklike eienaar van Kampsbaai Die ouers van Zwarte Maria Evert is in Benin gebore en as slawe na die Kaap gebring. In hul geboorteland was ʼn legendariese vroueregiment genaamd die Amazon Warriors of Dahomey. Maria het hierdie erfenis beliggaam toe sy bo slawerny uitgestyg het en ʼn prominente boer en ...
Read MoreSheikh Yusuf van Macassar
Spirituele onderwyser, mistikus en vryheidsvegter In ʼn dolle gejaag om oorheersing van Suidoos-Asië en sy hulpbronne, het die Hollandse, Portugese, Engelse, Franse, Spaanse en Deens seevaarders uit Europa hierdie arena betree deur nie net teen mekaar oorlog te maak nie, maar deur ook oorlog te maak teen die Arabiese handelsteenwoordigheid ...
Read MoreLouis van Mauritius
Leier van die 1808-slawerebellie ʼn Slaweopstand het op 25 Oktober 1808 in die Kaap plaasgevind. Dit word onthou as die “Jij-rebellie” en is gelei deur die slawe Louis van Mauritius en Abraham van der Kaap wat uniforms in ʼn militêre styl gedra het. Op dié dag het meer as 326 ...
Read MoreKrotoa !Goa/gõas
Tolk, onderhandelaar en vredemaker (1642 – 1674) Krotoa is in 1642 gebore in die Camissa-handelsgemeenskap, wat die hawe van Kaapstad gevestig het. Haar naam beteken ʼn dogter “onder voogdyskap van ander”. Haar oom, die Hoofman Autshumao, het die handelspos gevestig. Hy was ʼn leier van een van die Khoe- ...
Read MoreClements Kadalie
Vader van die Swart Vakbondbeweging (1896 – 1951) Die enigmatiese Clements Kadalie is alombekend as die man wat die eerste vakbond vir Afrikane deur Afrikane georganiseer het. Die Industrial and Commercial Workers Union of Africa, wat algemeen bekendstaan volgens die akroniem ICU, is in 1919 saam met dokwerkers in ...
Read MoreJohaar Mosaval
Van Distrik Ses na die Koninklike Ballet Net soos Haarlem in New York, het Distrik Ses ook sy eie “Haarlem Renaissance” of kulturele oplewing gehad. Skrywers, komponiste, fotograwe, filmmakers, dramaturge, digters, musici, dansers, kunstenaars en sosio-politieke aktiviste het gefloreer en hul merk gemaak op die wêreldverhoog, maar hulle is die ...
Read More//Kabbo
Reënmaker, storieverteller en idealis (circa 1815 – 26 Januarie 1876) In 1870 lê //Kabbo, ʼn revolusionêre Boesman-idealis wat pyp rook, honderde myle af om stadsmense te kry wat stories kan skryf en in boeke bewaar. Hy is aangevuur deur sy behoefte aan die bewaring van sy brose kultuur. Die gevolg ...
Read More