Geskiedenis Mamre is ’n dorpie aan die Weskus ongeveer 50 km noord van Kaapstad se sakekern, maar steeds binne die grense van die Stad Kaapstad. Die VOC het Mamre gebruik as ’n buitepos vir die aanhouding van vee, maar die Hollandse Goewerneur van die Kaap het dit in 1701 omskep ...

Read More