Invloedryke Vroue
Written By Lanita van Niekerk
Hierdie uitstalling beeld die lewens uit van 12 buitengewone Suid-Afrikaanse vroue wat vanaf die 17de tot die 20ste eeue geleef het. Die meeste van hulle het in Kaapstad gewoon of gewerk of het hul wortels in die Kaap gehad. Hulle het almal beduidende bydraes tot die Suid-Afrikaanse samelewing gelewer op uiteenlopende maniere, en hul nalatenskap verdien om onthou en gevier te word.
Featured

!Goroǀgôas (Krotoa) of Eva van Meerhof